Minister toets positief
Minister toets positief

Minister toets positief

Gesondheid
Kristien Kruger
Die minister van justisie, me. Yvonne Dausab, het positief vir Covid-19 getoets.
“Ek is tans in isolasie en my gesondheidstoestand word gemonitor. Ons het almal die verantwoordelikheid om Covid-19 te beveg. Bly veilig,” het sy Woensdagaand op haar Twitter-bladsy gedeel.
Dausab is in Maart verlede jaar in die plek van Sacky Shanghala as minister van justisie aangestel.

Kommentaar

Republikein 2026-06-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer