Minister sê môre oor Covid-19-regulasies
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, spreek môre om 10:00 Namibiërs vanuit Staatshuis toe oor die jongste Covid-19-regulasies.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie