Minister berispe vissers wat nie wil saamwerk
Die arbeidsminister het vissermanne wat ná 'n staking weer in diens geneem is maar nié hul samewerking wil gee nie, gewaarsku hulle sal vervang word met ander werklose vissers wat wíl werk.
Walvisbaai-redaksie – Die vissermanne wat ná 'n staking weer in diens geneem is, maar nie bereid is om hul onderskeie werkgewers se instruksies te volg nie, sal vervang word deu
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie