Minibus-ongeluk eis drie lewens
'n Volgelaaide minibus het die naweek van agter af in 'n vragmotor vasgery.
Augetto Graig Saterdag kort ná middernag is drie mense op slag dood ná 'n Iveco-minibus met 27 insittendes in die agterkant van 'n vragmotor vasgery het. Insp. Maureen Mbeha, pol
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie