Minder ongelukke oor Kersseisoen
Ongelukke het met 4% verminder, beserings met 2% en 11% minder padgebruikers het gesterf.
Augetto Graig - Die Namibiese polisie (Nampol) was gister vol lof vir padgebruikers omdat die getal padongelukke die afgelope Kersseisoen gedaal het. Volgens adj.insp.genl. Oscar E
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie