Minder eise gee Santam se wins hupstoot
Hanlie Stadler – Santam se aandeelprys het Maandagmiddag in ’n stadium meer as 3% hoër vir die dag op R314,55 verhandel nadat die versekeraar stewige winssyfers uitgereik het.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie