Miljoene vir Waterberg-buffels
Met die Waterbergplato-park wat sy drakrag vir een van die Groot Vyf oorskry het, word 200 diere in die Zambiese kant van die Kaza-oorgrensbewaringsgebied hervestig.
Francoise Steynberg - Namibië kry sowat N$5 miljoen vir 200 buffels van die Waterbergplato-park wat in Zambië in die Kavango-Zambezi-oorgrensbewaringsbied (Kaza) hervestig word.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie