Miljoene om medies in Rusland te studeer
Die amptelike opposisie sê wie ook al lenings aan Namibiërs toegestaan het om medies by buitelandse universiteite van swakker standaarde te studeer, moet afgedank word.
Henriette Lamprecht – Meer as N$120 miljoen van belastingbetalersgeld is gebruik om 240 Namibiese studente na Rusland vir opleiding in medies en tandheelkunde te stuur wat volgen
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie