Miljoene kinders nie in 2018 ingeënt
Entstowwe is van die belangrikste hulpmiddels om siekte-uitbrekings te voorkom.
Henriette Lamprecht - Altesaam 20 miljoen kinders wêreldwyd – meer as een uit tien – het verlede jaar nie lewensreddende entstowwe teen masels, witseerkeel en tetanus ontvang
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie