Mielieprys wys paniek soos uurglas uitloop vir plant

Pryse vir wit- en geelmielies was in Desember reeds 30% hoër as die vorige jaar omdat Suid-Afrikaanse boere weens die droogte nie kon begin plant nie.
Riana de Lange - Termynkontrakte vir die komende mielie-oes styg skerp te midde van vrese vir ’n swakker oes.Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom van Agbiz, sê namate die optimale
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer