Metro op Swakopmund in puin gelê
Brandweermanne was vanoggend (Maandag) nog besig om smeulende reste van die kompleks van die groothandelaar, Metro, op Swakopmund te blus.
Die brand het in die nag ontstaan en die hele middelste gedeelte van die groothandelaar het tot op die fondament afgebrand.
Strate om die kompleks was vanoggend vir verkeer gesluit, met reddingswerkers wat oral op die toneel besig was.
Saterdagoggend het 'n voertuig by die ouetehuis, Welwitchia 2, ook uitgebrand.
Foto: West Coast Safety Initiative

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie