Met of sonder ys
Met of sonder ys

Met of sonder ys

Denver Kisting
FNB Namibia se tweede whiskyfees vind môre by die Windhoek Buitekluboord plaas. Dié spoggeleentheid dek die tafel vir whiskyfynproewers en lede van die publiek om hul smaaksintuig te bederf. Hier word lede van die ­media tydens die onlangse bekendstelling deur die bank in 'n Windhoekse restaurant op die hande gedra. FOTO VERSKAF

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer