Mesmoordenaar skuldig bevind

'n Jong man wat sy meisie vier jaar gelede op Otjiwarongo vermoor het, is Vrydag skuldig bevind.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw – Met sake van geslagsgeweld wat skynbaar sonder onderbreking in die Windhoek-hoërhof aangehoor word, was die 28-jarige Edmund Jagger Vrydag die jongste persoon
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer