Meroro en Lerena ontmoet voor skouspel
Vir beide die Namibiër en die Suid-Afrikaner is Saterdagaand baie op die spel.
Tielman van Lill - Vikapita (Beast Master) Meroro en die ander boksers betrokke by komende naweek se Golden Gloves-skouspel is gister in Johannesburg aan die Suid-Afrikaanse media
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie