Merc se fris E63 meng styl met krag

Die nuwe vlagskip-63-model spreek nou ook tot sy innerlike hedonis en hater van verkeersowerhede, oktaan en rubber.
Braam Peens - ‘Keelvol vir kaping”, of “KVK”.Klink darem na ’n kookwater-kwinkslag vir krapperige Kapenaars, dan nie? Of wat van “GVG” – “gatvol vir die Guptas”
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer