'Menstruasie 'n natuurlike proses'

'n Gebrek aan sanitasiegeriewe en sanitêre doekies ontneem jong meisies en vroue van hul basiese regte.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Namibië het verlede week vir die eerste keer die internasionale dag vir menstruele gesondheid en higiëne en wel op Gobabis gevier.Dit het ten doel om beleid
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer