Meningspeiling vir 18 Desember 2019
Meningspeiling vir 18 Desember 2019

Meningspeiling vir 18 Desember 2019

Ronelle Rademeyer
Die vraag in die afgelope week se meningspeiling op ons webwerf was: Hoe lank dink jy sal die Fishrot-verhoor duur? Altesaam 95% van deelnemers meen dit sal langer as drie jaar duur.

Hierdie week toets ons menings oor die nuwe borgtog-bedrag vir dronkryers. Besoek die webwerf om deel te neem.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer