Mej. SA wen Mej. Heelal
Mej. Suid-Afrika, Demi-Leigh Nel-Peters, reageer nadat sy by die 66ste Mej. Heelal- skoonheidskompetisie by die Planet Hollywood Hotel en Casino in Las Vegas, Nevada deur Mej. Heelal 2016, Iris Mittenaere, gekroon is. Foto Nampa/Reuters
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie