Meisie met die saksofoon

Jacqueline Louw
Namibiese jazz-musikant Suzy Eises het op hoërskool onder die betowering van die saksofoon gekom. Sy is welbekend op die Namibiese kunstoneel en het al in Londen en die VSA opgetree. Kollig het ? paar vrae aan die innemende jong vrou gestel voordat sy terugkeer na Idaho waar sy tans studeer.
Waar het jou liefde en passie vir jazz-musiek ontstaan?
Ek onthou as ’n jong kind het ’n orkes tydens ons saalopening by Oranjemund Privaatskool opgetree en hulle het ? funk-liedjie, “Pick up the Pieces”, gespeel wat tot my belangstelling in funk-musiek gelei het. Op hoërskool het ons skoolorkes ’n Latyns-jazz-komposisie gespeel en onmiddellik daarna het ek die dirigent gevra of ek by die orkes kan aansluit. Sy het ingestem op voorwaarde dat ek my eie saksofoon het. En dit is wat ek gedoen het. Ons het ? jazz-fees in Grahamstad bygewoon en daar het ek besluit om deel van die familie jazz-musikante te word nadat ek gesien het hoe hulle by die fees speel.
Na watter ander musiek luister jy graag?
Ek het met die musiek van Elton John, Bob Marley, Celine Dion en Michael Learns to Rock grootgeword omdat my ma dit altyd gespeel het. Op skool het ek baie na klassieke musiek geluister, want ek het in die koor gesing en klavier gespeel. In my vrye tyd het ek na R&B en hip hop op die radio geluister. Ek is lief vir alle tipe musiek. Hip hop was altyd my eerste liefde, maar op die oomblik luister ek graag na Coldplay se musiek en funk-, neo-soul- en house-musiek.
Vertel ons meer van jou kinderjare?
Ek is van Damara- en Osjiwambo-afkoms en is in Windhoek gebore. Ek het in Oranjemund grootgeword, maar was in Kaapstad op hoërskool. Ek is die jongste van vyf kinders en het drie susters en ? broer.
Jy het gedurende 2009 en 2010 aan die London Centre of Contemporary Music studeer. Vertel ons daarvan.
Ek het dit regtig geniet om in Londen te studeer. Ons is aan baie klassieke musiek blootgestel en as deel van ons opleiding het ons openbare optredes gedoen. Londen was vir my ? wonderlike plek. Ek is aan alle tipe musiek blootgestel en het die geleentheid gehad om ? verskeidenheid lewende optredes by te woon.
Is daar enige spesifieke hoogtepunte in jou musiekloopbaan?
My geliefkoosde optredes was die jazz-feeste in Windhoek in 2012 en 2015.
Wie dink jy is die mees onderskatte jazz-komponis na wie ons behoort te luister?
Miles Davis. En ek dink ook daar is so baie Suid-Afrikaanse musikante soos onder andere Kyle Shepherd en Bokani Dyer wat meer erkenning behoort te kry.
Jy studeer tans aan die Brigham Young University in Idaho in die Verenigde State. Beplan jy om dit jou permanente tuiste te maak?
Ek is dankbaar vir die geleentheid om in die VSA te studeer, maar Namibië sal altyd my tuiste wees. Ek sal graag ? ruk in Amerika wil werk om ondervinding op te doen indien die geleentheid opduik, maar ek sal definitief baie kort nadat ek my studies voltooi het huis toe wou kom. Daar is soveel wat in die musiekbedryf gedoen moet word en ek voel ? behoefte om te help met die ontwikkeling daarvan in ons land.
Wat is die belangrikste ding in jou lewe?
My geloof. Ek is godsdienstig en spiritueel en voel dit help om my geanker te hou. My geloof herinner my aan wie ek werklik is, aan my waarde en wat ek in staat is om te doen. Ek glo aan ? Hemelse Vader, ? Redder en ‘n Heilige Gees wat my lei om die beste besluite vir myself te neem.
Afgesien van jou optrede by die FNCC se Acoustic Friday, is daar enige ander optredes terwyl jy in Namibië is?
Ek gaan by die Namibiese Whisky-fees optree en ek tree ook dikwels by private korporatiewe funksies op.
Waar sal jy in tien jaar wil wees?
Ek hoop dat ek dan reeds baie getoer het en oor die hele wêreld opgetree het. En hopelik sal ek besig wees met musiekonderrig in Windhoek en ook met opvoerings oor die hele Namibië.
Het jy al in die openbaar in die Verenigde State opgetree?
Nie baie mense weet daarvan nie, maar ek het aan my heel eerste skoonheidskompetisie, die Mej. Diversiteit VSA, deelgeneem en ek was eerste prinses. Mej. VSA het met die kroon weggestap. Dit was so 'n besondere ervaring vir my wat van Namibië af kom om in die tweede plek te eindig. Dit het my gehelp om selfvertroue te kry en my aan my eie vermoëns te herinner.
Hoe kan mense met jou in verbinding bly en inligting oor jou optredes kry?
Ek het ? blad op www.facebook.com/suzyeises.

Kommentaar

Republikein 2024-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.12 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.76 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.78 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.27 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 389.07/OZ UP +1.41% | Copper US$ 4.91/lb UP +0.67% | Zinc US$ 2 989.90/T UP 0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.16/BBP DOWN -0.0002 | Platinum US$ 1 060.02/OZ UP +1.56% Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.12 | EUR to NAD 19.87 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.76 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.78 | USD to KES 129.98 | USD to NGN 1519 | USD to ZAR 18.27 | USD to ZMW 25.05 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 389.07/OZ UP +1.41% | Copper US$ 4.91/lb UP +0.67% | Zinc US$ 2 989.90/T UP 0.21% | Brent Crude Oil US$ 83.16/BBP DOWN -0.0002 | Platinum US$ 1 060.02/OZ UP +1.56%