Meisie gevonnis wat kêrel se selfdood aanpor

In die laaste SMS-gesprek tussen Michelle Carter en Conrad Roy het sy hom gevra of hy “dit nou gaan doen” en of sy vir hom hulp moet kry.
Marelize Barnard Michelle Carter (20), die jong vrou van Boston, Massachusetts, wat haar kêrel aangemoedig het om sy eie lewe te neem, is 'n vonnis van twee en 'n half jaar tronks
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer