Meeue gaap langs die kus
Meeue gaap langs die kus

Meeue gaap langs die kus

Jessica Botes
Jessica Botes - Namibië se sentrale kusgebied is in 'n knellende hittegolf vasgevang vanweë warm bergwinde uit die binneland.
Die temperatuur het vanmiddag (Maandag) om 14:00 tot 51°C op Swakopmund gestyg. Oosweertoestande heers sedert Saterdagaand langs die kus.
Om 15:15 het die wind gedraai en daarmee saam ’n verligtende in die vorm van 'n koel seebries gebring.

Kommentaar

Republikein 2025-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer