Meesters na wêreldtoernooi in Kaap
'n Botsing môre teen Pakistan is die eerste uitdaging wat op die Namibiese uitnodigingspan wag.
Andrew Poolman’n Opgewonde groep spelers vertrek vanoggend uit Windhoek na Kaapstad vir deelname aan die Wêreldbeker kriekettoernooi vir 50 jaar en ouer.Die wêreldtoernooi word
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie