Namibië: Afrika-land met meeste houtskool-uitvoere na EU
Namibië se uitvoere van houtskool na Europa het oor die afgelope 12 jaar verviervoudig, maar dit kan oornag verander omdat die bedryf tans onder ernstige druk gebuk gaan.
Elvira HattinghIn 2020 was Namibië Afrika se grootste uitvoerder van houtskool na Europa. Tóé is meer as 80 000 ton ná die vasteland uitgevoer. Boonop het Namibië se houtskool
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie