MeerKAT: 'n Trotse dag vir Afrika
Die inwyding van MeerKAT, die grootste en kragtigste radioteleskoop in die wêreld is gevier met die beste beeld nog van die kern van die Melkweg. Dit beslaan 'n reusepanoramafoto van 'n area van 1 000 ligjaar by 500 ligjaar groot. Dit staan ook bekend as eerste lig. Optiese teleskope kan dit nie sien nie omdat dit deur gas- en stofwolke versluier is. Foto Netwerk24/SARAO
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie