Meer reën kom oor groter Namibië

Die Nasionale Sentrums vir Omgewingsvoorspelling dui ook aan dat goeie reën landswyd tot 9 November kan voorkom, waarna dit meer na die noordooste van die land kan oorskuif.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Swaar reën word nog vir vandag oor die Noordweste, sentrale en suidwestelike dele van die land voorspel met ‘n moontlikheid van kitsvloede. Die Namibiese weerk
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer