Meer as N$287 miljoen vir Covid-bekamping

Altesaam 43 skenkings van goedere ter waarde van meer as N$174 miljoen is deur die Namibiese regering ontvang.
Kristien Kruger
Kristien KrugerDie Namibiese regering het glo kontantskenkings ter waarde van miljoene Namibiese dollar ontvang, asook oorplasings deur die regering, vir die bekamping van die Covi
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer