Meer as 90 000 ha verwoes in brande

Wes-Kaapse premier het gesê berekenings word gedoen om te bepaal of die gebied tot rampgebied verklaar moet word.
Jackie Kruger - Minstens 91 000 ha is verwoes in brande wat reeds meer as ’n week lank in die Tuinroete-gebied in die Suid-Kaap woed.Helen Zille, Wes-Kaapse premier, het Maandag
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer