Meer as 70 woon proewe by
Die senter van FNB Grootfontein, Louis Grobbelaar, probeer deur 'n gaping breek tydens Saterdag se finale wedstryd van die nasionale proewe in die Hage Geingob-stadion. Die ander spelers is van links JC Rossouw, Vakomboka Kamboo, Ethan Thiart en AJ Kearns. Nagenoeg 75 spelers van oor die land heen het aan die proewe deelgeneem. Die waarnemende nasionale afrigter, Robbie Dickson, sê Namibië sal dalk nie die swaarste agttal in die veld stoot nie, maar het genoeg skietgoed om met Zimbabwe, Ivoorkus en Madagaskar af te reken. Verslag binne in Sport Wrap.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie