Meer as 500 verlede jaar op paaie dood

Altesaam 3 022 ongelukke is in 2021 deur die Padongelukfonds aangeteken, vergeleke met die 2 815 in 2020.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith – Verlede jaar is 532 mense landwyd in motorongelukke dood.Dis ’n toename van 14% in padsterftes teenoor die 466 in 2020. Verlede jaar se syfers toon nie net �
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer