Meer as 30 dood in aanval in Libië
Betreklike vrede wat die afgelope tyd geheer het, is verpletter in Benghazi.
Minstens 33 mense is dood toe twee motorbomme Dinsdag kort ná mekaar in die Libiese stad Benghazi afgegaan het. Talle ander is gewond, wat senior veiligheidspersoneel en burgerlik
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie