Meer as 17 000 mense in Erongo ingeënt

Volgens die direkteur van gesondheid het meer as 5 000 mense hul tweede dosis entstof ontvang, wat 'n dekking van 4% verteenwoordig.
Adolf Kaure
Adolf Kaure – Die direkteur van gesondheid vir die Erongostreek, me. Anna Jonas, sê tot 9 Augustus het meer as 17 000 inwoners van die streek hul eerste dosis AstraZeneca of Sin
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer