Meer as 1 000 stuks kleinvee verkluim, versuip

Suideboere het weens reën en ysige koue reuseverliese gely.
Tanja Bause
Tanja Bause - Maandag se reën was nie vir alle Namibiërs goeie nuus nie.Kleinveeboere in die suide van die land het reuseverliese gely omdat die reën in dié omgewing met ysige
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer