Medjools floreer op oewer van Oranje
Karas Date Farming, die ZZ2-groep se Namibiese dadelboerdery, het vanjaar meer as 400 ton Medjool-dadels op plaas Haakiesdoorn geoes.
Ronelle Rademeyer - “Die dadelboom is ’n baie unieke plant. Ons is lief daarvoor om die gesegde te herhaal wat sê dadelbome wil met hulle kop in die hel staan en hulle voete i
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie