Mediese studente in Zambië gestrand
Verskeie Namibiese beursstudente wat medies in Zambië studeer, beweer hulle moet reeds vir meer as 60 dae sonder enige finansiële steun of heenkome oorleef.
Jana-Mari Smith – “Ons is hier gestrand sonder enige geld, want die regering het nog nie ons toelae vir April, Mei en Junie betaal nie,” het een van die studente gesê. Hy he
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie