Mediese fondse nié ondernemings

Mediese fondse kan voortgaan om maatstaftariewe vir die verskaffing van mediese dienste te gebruik.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Mediese fondse is nie ondernemings binne die betekenis van die wet vir mediese fondse nie, en die Kompetisie-kommissie het geen jurisdiksie oor die fondse nie
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer