Mediese afval 'n gesondheidsbom
Die vereiste roetine-onderhoud en herstel van verbrandingsoonde by staatshospitale word nie gedoen nie.
Henriette Lamprecht - Verskeie staatshospitale en –klinieke in die land pas nie die voorgeskrewe regulasies toe vir die bestuur van mediese afval wat ’n gesondheidsrisiko inhou
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie