Meatco het beesgetalle nodig

Die vleisverwerker het 'n goeie deurset van slagbeeste nodig om te kan oorleef en is bekommerd oor hoe ander bedrywe sy markaandeel en die plaaslike beesbedryf kan raak.
Elvira Hattingh
Elvira HattinghHoewel dit lyk of Meatco se omkeer­strategie die vleisverwerker op die herstelpad geplaas het, is die maatskappy bekommerd oor hul kwynende mark­aandeel en die aan
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer