Mboma maak Olimpiese geskiedenis

Op haar beskeie manier het sy gister die naelloopwêreld gewaarsku dat sy nog ver van klaar is.
Andrew Poolman
Sportredaksie – Die volle omvang van Christine Mboma se prestasie om die Olimpiese silwermedaljewenner in haar “tweedebeste” atletieknaelloop te verower, kan beswaarlik oorbe
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer