Mboma groet opnuut met goud
Atletiek
Tielman van Lill
Christine Mboma het Saterdagaand by die Moi Kasarani-stadion in Nairobi, Kenia, by die Kip Keino Classic-byeenkoms, haar agtste oorwinning in die 200 meter-naelloop vir 2021 behaal.
Mboma het haar 2021-seisoen met 22.39 sekondes afgesluit voor Marie-Josée Ta Lou van die Ivoorkus (22.98) en Aminatou Seyni van Nigerië wat derde in 23.33 geëindig het.
Dit was die laaste kompetisie van Wêreldatletiek se kontinentale Tour Gold-reeks vir die jaar. - [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie