Mboma breek eie wu00eareldrekord
Mboma breek eie wu00eareldrekord

Mboma breek eie wêreldrekord

Tielman van Lill
Die 17-jarige Christine Mboma, Namibië se o.20-wêreldrekordhouer in die 400 m-naelloop, het Saterdag met die Namibiese senior atletiekkampioenskap by die Onafhanklikheidstadion in Windhoek haar weekoue rekord van 49.24 sekondes tot 49.22 sekondes verbeter. Die nuwe rekord moet nog deur Wêreldatletiek erken word. Foto Tielman van Lill

Kommentaar

Republikein 2026-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer