Mboma bly verstom met 200-rekord

Die formidabele nuwe nasionale 200-rekordhouer was glo só op haar senuwees dat dit ompraat gekos het om haar te oortuig om wel te hardloop.
Tielman van Lill
Tielman van Lill – Namibië se twee sensasionale tienernaellopers bult nie net in die 400 nie, maar ook in die 200 hul spiere voor die Olim­piese Spele – soos hul briljante Eu
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer