Maya en Paula uiteindelik tuis
Maya en Paula uiteindelik tuis

Maya en Paula uiteindelik tuis

Jana-Mari Smith
Die Delgado-Lühl tweeling, Maya en Paula, het Vrydag 70 dae ná hul geboorte uiteindelik in Namibië aangekom. Hul pa, mnr. Phillip Lühl, het die tweeling se aankoms op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako beskryf as “’n oorweldigende gevoel ná twee maande waardeur ons deur hierdie ongelooflike prosesse moes gaan net om hierdie twee dogtertjies in die land te kry”. Die familie is deur 'n groep ondersteuners, vriende en aktiviste op die lughawe ontmoet. FOTO PAPPA PANDA

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer