May wil skoon breek met EU hê
Die Britse premier, Theresa May, het gister in 'n waterskeidingstoespraak, meer helderheid gegee oor hoe sy die pad vorentoe vir Brittanje se uittrede uit die Europese Unie sien.
Die Britse eerste minister, Theresa May, het in ‘n toespraak aangedui dat Brittanje ‘n skoon breek van die Europese Unie wil hê en nie daarna streef om “half-in, half-uit”
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie