Masilingi onstuitbaar teen bestes op aarde

Duidelik is die 100 meter geensins 'n swak punt vir die ewe blitsige 400- en 200-atleet nie.
Tielman van Lill
Tielman van Lill – 'n Medalje wink vandag bykans vir seker vir Namibië se Beatrice Masilingi in die 100 meter by die o.20-wêreldatletiekkampioenskap in Nairobi, Kenia.Die 18-ja
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer