Mars-helikopter oortref stoutste verwagtinge
Hoewel dit nooit die plan vir die Ingenuity Mars Helicopter was nie, het dit nou reeds sowat 3,6 km op die rooi planeet afgelê.
Elvira HattinghDie Ingenuity Mars-helikopter het onlangs sy 17de vlug afgelê en terselfdertyd die mylpaal van 30 vliegminute in die lug behaal – iets wat die span van Nasa se St
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie