Mark ‘het SA reeds na rommelstatus afgegradeer’

Moody’s is die enigste van die drie belangrikste agentskappe wat die buurland se staatskuld nog op beleggingsgraad waardeer.
William Horne En Bloomberg – Moody’s Investors Service het dit nog nie gesê nie, maar beleggers dink dit reeds: Suid-Afrika se krediet het rommelstatus bereik.Nadat Moody’s
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer