Marientaller woeker met haar talente

Die sanger en aktrise Lize Ehlers gaan uit haar pad om plaaslike kunstenaars te help bevorder.
Tanja Bause
Tanja Bause – “Staan elke dag op en doen iets om ’n sent in jou beursie te sit,” is die filosofie van Lize Ehlers (34), die Namibiese sanger en liedjieskrywer; ook musikale
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer