Maree wag steeds op uitspraak

Maree se formele aansoek om borgtog het reeds op 8 September begin en die staat het hul saak op 14 September gesluit.
Kristien Kruger
Kristien Kruger – Die vermeende pedofiel mnr. Johann Maree sal komende Woensdag weer in die Windhoekse landdroshof verskyn vir die partye se finale betoë, voordat landdros Jorin
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer