Manjifieke volmaan
Manjifieke volmaan

Manjifieke volmaan

Henriette Lamprecht
Retseh Kruger van Walvisbaai het hierdie pragfoto van die volmaan oor die Walvisbaaise strandmeer geneem. Mei se volmaan was volgens earthsky.org vanjaar se naaste (en daarom grootste en helderste) volmaan vir die jaar.

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer