Manjifieke Eagles!

Die vegtende oorwinning gister het die kans op verdere deelname teen die werklike grotes van die sport lewendig gehou.
Tielman van Lill
Tielman van Lill – Die 36-jarige David Wiese het met ’n heldhaftige kolfvertoning die Namibiese Eagles gister na ’n uitstekende sege met sewe paaltjies teen Nederland gelei,
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer